Friday 23 December 2011

Kersliedere by kerslig

Ons eerste kersliedere by kerslig byeenkoms !! Ons het heerlik saam gesing en gekuier - Baie dankie aan die organiseerders en deelnemers. Ons maak volgende jaar weer so.

Sunday 4 December 2011

Kerssangdiens





Die gesamentlike Valleikoor onder leiding van Retha van der Merwe en Annatjie Malan het opgetree tydens die gemeente se kersangdiens op 4 Desember 2011.

Sunday 27 November 2011

Kersspel

Baie dankie aan elkeen wat by die Kersspel betrokke was en hulp verleen het. Aan al die deelnemers - baie dankie - die Kersspel was pragtig.

Sunday 13 November 2011

Doop


Drie babatjies is gedoop:
Johannes en Lize Abbot se baba Mia
Andries en Lolita de Jages se baba AJ
Die Wiliamse, Hendry en Nathasha doop sommer Ma en aldrie kinders - Dominique en Tasha vd Westhuizen en baba Henrico Williams.